Die maak van ʼn testament moet die vrye uitoefening van die testateur of testatrise se wil daarstel. Indien die testament na aanleiding van dwang of bedrog verly is, kan dit tot ongeldigheid daarvan aanleiding gee. In die saak van Katz and Another v Katz and Others [2004] 4 All SA 545 (C) is daar byvoorbeeld […]
Read more...Category: Wills, Trusts and Estates
Wills, Trusts and Estates
Kan kontanterfporsies aan minderjarige erfgename uitbetaal word?
Feitestel: In ‘n gesamentlike testament benoem die testateur en testatrise hulle twee kinders, wat nog albei minderjarig is, as enigste erfgename in gelyke dele. Hulle kom gelyktydig te sterwe en laat onder andere ‘n bankrekening met ‘n kredietsaldo van R110 000.00 na. Kan hierdie geld aan die kinders uitbetaal word as deel van hulle erfporsie? Antwoord: Nee. Enige kontantgeld wat uit ‘n bestorwe boedel […]
Read more...Can I rule from the grave in my will?
The principle of freedom of testation is strongly entrenched in our law. This means that a person can as a general rule attach any conditions to a bequest and an inheritance in his will. One exception is where a condition is contrary to Public Policy or the Constitution. You can, for example, not bequeath an […]
Read more...Q & A Testaments with Volker Krüger
Wat is ‘n lewende testament? Dit word oor die algemeen aanvaar dat ‘n pasiënt die reg het om behandeling te weier selfs al kan sodanige weiering beserings of dood veroorsaak. ‘n Lewende testament kan gedefinieer word as ‘n opdrag van ‘n persoon tot die effek dat behandeling, wat hom aan die lewe sou hou, gestaak […]
Read more...Is a partner in a same sex relationship still entitled to benefit from the intestate testate of his/her deceased partner?
This constitutional issue was initially decided in the case of Gory v Kolver 2007 (4) SA 97 (CC).The Constitutional Court (“CC”) declared the wording of sec1(1) of the Intestate Succession Act 81 of 1987 to be unconstitutional, and ordered that the words “or partner in a permanent same sex life partnership in which the partners […]
Read more...Watter dokumente en inligting het ek nodig om ‘n bestorwe boedel aan te meld? Watter dokumente moet ek saam met my testament bêre?
Hier volg ‘n lys wat jy kan gebruik om al die dokument en inligting te bêre wat nodig is om ‘n bestorwe boedel aan te meld. Dit gaan die lewe baie makliker maak vir jou geliefdes na jou afsterwe. Jy kan die lys ook gebruik om al die dokumente en inligting bymekaar te maak vir die […]
Read more...Wat is die pligte van trustees?
Baie mense is in my ondervinding trustees van ‘n familietrust sonder om te besef wat hulle pligte is. Die pligte van ‘n trustee kan kortliks as volg opgesom word: 1. Eerstens word daar baie hoë standaarde aan trustees gestel. Met die nakoming van hulle pligte en die uitoefening van hulle bevoegdhede moet hulle met die […]
Read more...Hoe in my testament gemaak met my kinders uit my eerste huwelik?
Hoe kan ek vir my kinders laat erf maar ook vir my gade sorg. Die erflater se bekommernis in so ʼn geval is normaalweg dat die langslewende gade nie behoorlik na sy of haar kinders sal omsien nie en hulle ook nie as erfgename in sy of haar testament sal benoem nie. Ten einde hierdie […]
Read more...Do I need an independent trustee for my family trust?
After a string of court cases the answer to this question is without doubt yes. These court cases have firstly made it clear that you cannot register a new family trust without an independent trustee. This approach is indeed followed by the Masters’ offices where trusts are being registered. Secondly the court cases demonstrate that […]
Read more...What is a living will?
It is generally accepted that a patient has the right to refuse treatment even if such refusal may cause injury or death. A “living will” can be defined as an advanced directive by a person to the effect that if at any time he should suffer from an incurable disease or injury, which cannot be […]
Read more...