Wanneer moet skenkings aan erfgename ingebring word?

< Back
You are here:
Print

Die oorledene het drie kinders en in sy testament het hy die drie kinders in gelyke dele as erfgename benoem. Gedurende sy lewe het hy vir sy oudste kind nadat hy sy graad behaal het ‘n Volkswagen Golf geskenk. Moet die waarde van die Golf afgetrek word van die eerste kind se erfporsie?

Ja. As gevolg van hierdie regsreël bepaal die meeste testament dat erfgename nie verplig is om skenkings in te bring nie. Indien die testament so bepaal, hoef die waarde van die skenking nie afgetrek te word nie van die erfgenaam se erfporsie.

Volker Krüger

U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet

image_pdfSave as PDF