Die testateur is geestesongesteld maar belewe ‘n helder oomblik en verly gedurende hierdie helder oomblik ‘n testament. Is die testament geldig?

Last Updated On December 19, 2018

Die testateur is geestesongesteld maar belewe ‘n helder oomblik en verly gedurende hierdie helder oomblik ‘n testament. Is die testament geldig?

Ja. Die Wet vereis dat die testateur tydens die verlyding van die testament verstaan wat die aard en effek van sy handeling is.