Dit hang af van die bepalings van die trustakte. ‘n Trustakte sal dikwels bepaal dat die oprigter in sy of haar testament ‘n vervangende trustee vir homself of haarself kan benoem. Indien daar nie so ‘n bepaling in die akte is nie sal ‘n benoeming in die testament dus nie moontlik wees nie.
U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet