Die oorledene kom tot sterwe sonder ‘n testament en laat ‘n vrou en drie kinders agter. Sal die vrou alleen erf?

Last Updated On January 06, 2020

Die oorledene kom tot sterwe sonder ‘n testament en laat ‘n vrou en drie kinders agter. Sal die vrou alleen erf?

 

Nee. Die langslewende gade erf R125 000 of ‘n kindsdeel (m.a.w. in gelyke dele met die drie kinders) watter een ookal die grootste is.

 

U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet