Kan ‘n persoon wat nie kan lees of skryf nie ‘n testament verly?

< Back
You are here:
Print

Ja, met ‘n kruis of ‘n duimafdruk en die nakoming van sekere verdere formaliteitsvereistes. Die testament moet onder ander voor ‘n kommissaris van ede geteken word wat ook ‘n sekere sertifikaat moet aanbring.

Volker Krüger

U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet

image_pdfSave as PDF
Previous Die testatrise is ‘n 15 jarige dogter wat ‘n testament laat opstel en dit behoorlik saam met twee getuies in mekaar se teenwoordigheid teken. Is die testament geldig?
Next Die oorledene was binne gemeenskap van goedere getroud met sy eggenote. Hy kom te sterwe. Val haar halwe aandeel van die gemeenskaplike boedel ook in die bestorwe boedel?
Table of Contents