Die oorledene kom tot sterwe sonder ‘n testament en laat ‘n vrou en drie kinders agter. Sal die vrou alleen erf?

< Back
You are here:
Print

Nee. Die langslewende gade erf R250 000 of ‘n kindsdeel (m.a.w. in gelyke dele met die drie kinders) watter een ookal die grootste is ingevolge die Wet op Intestate Erfopvolging, 81 van 1987.

Volker Krüger

U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet

image_pdfSave as PDF