Die oorledene was binne gemeenskap van goedere getroud met sy eggenote. Hy kom te sterwe. Val haar halwe aandeel van die gemeenskaplike boedel ook in die bestorwe boedel?

< Back
You are here:
Print

Ja. Die langslewende sal egter weer die helfte van die boedel terug ontvang ingevolge die huwelik binne gemeenskap van goedere terwyl die ander helfte van die oorledene volgens sy testament, alternatiewelik intestaat sal vererf.

Een voordeel van ‘n huwelik buite gemeenskap van goedere is dus dat die boedel van die langslewende nie deel van die bestorwe boedel is nie.

Volker Krüger

U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet

image_pdfSave as PDF