Ons verwag ons eerste kind. Kan ons in ons testament voorsiening maak vir die kind?

< Back
You are here:
Print

Ja.  ‘n Testament kan voorsiening maak vir ‘n sekere kind wat op datum van ondertekening daarvan nog gebore moet word en kan ook verwys na enige kinders in die toekoms nog gebore te word.

U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet

image_pdfSave as PDF