Kan ‘n gade nog die voordeel van ‘n huwelik binne gemeenskap van goedere geniet indien ‘n egskeidingsaksie aanhangig gemaak was voor datum van dood?

< Back
You are here:
Print

A is die oorledene se enigste dogter. Sy is binne gemeenskap van goedere  getroud met B. Drie weke voor haar egskeiding kom die oorledene tot sterwe. In sy testament laat hy sy hele rykdom van ongeveer R10m na aan sy dogter A. Is B geregtig om die helfte van die R10m te eis?

Ja. As gevolg van hierdie regsreël bepaal die meeste testamente dat alle erfporsies uitgesluit is van die huwelik binne gemeenskap van goedere en ook die aanwasbedeling.

Volker Krüger

U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet

image_pdfSave as PDF