Die testatrise is ‘n 15 jarige dogter wat ‘n testament laat opstel en dit behoorlik saam met twee getuies in mekaar se teenwoordigheid teken. Is die testament geldig?

< Back
You are here:
Print

Nee, die minimum ouderdom is 16 jaar.

U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet

image_pdfSave as PDF