The estate planner’s concern in such a case is normally that the surviving spouse will not properly look after his or her children and will also not nominate them as beneficiaries in his or her will. There is unfortunately no simple solution to cater for this problem, but several options can be considered. One is […]
Read more...Category: Wills, Trusts and Estates
Wills, Trusts and Estates
How do I use a family trust for estate planning?
Two types of family trusts are most commonly used for estate planning, namely the inter vivos trust and the trust mortis causa or testamentary trust. The inter vivos trust is formed and registered whilst the donor is still alive as opposed to the testamentary trust that is created in terms of a will of the […]
Read more...Ek is vir ‘n tweede keer getroud en het kinders uit my eerste huwelik. Hoe kan ek vir die kinders in my testament sorg en ook iets aan my gade nalaat?
Die erflater se bekommernis in so ‘n geval is normaalweg dat die langslewende gade nie behoorlik na sy of haar kinders sal omsien nie en hulle ook nie as erfgename in sy of haar testament sal benoem nie. Ten einde hierdie probleem aan te spreek is daar ongelukkig nie ‘n eenvoudige oplossing nie, maar kan […]
Read more...Ek is buite gemeenskap van goedere met die aanwas bedeling getroud. Hoe beïnvloed die aanwasbedeling die opstel van my testament?
Boedelbeplanners, wat buite gemeenskap van goedere met die aanwas-bedeling getroud is, moet onthou dat die aanwas-eis eers toegepas en uitbetaal moet word voordat die res aan die erfgename vererf. Waar ’n erflater dus byvoorbeeld wil hê dat sy langslewende gade aan die eenkant en sy kinders aan die anderkant elk 50% van sy boedel kry, […]
Read more...Ek is binne gemeenskap van goedere getroud. Val die langslewende gade se bates ook in die bestorwe boedel?
Ja. Waar gades binne gemeenskap van goedere getroud is is daar slegs een gemeenskaplike boedel waarin al die bates val. Wanneer een van die twee gades dus te sterwe kom sal alle bates en laste deel van die bestorwe boedel vorm en met die beredderingsproses hanteer moet word. Een van die voordele van ‘n huwelik […]
Read more...Do you have to appoint an independent outsider as co-trustee?
The decision by the Supreme Court of Appeal in the matter of Land and Agricultural Bank of South Africa vs J L Parker and Two Others is of extreme importance as far as Trust Law is concerned. The court had to determine the validity of certain transactions concluded by the trustees of a discretionary family […]
Read more...Die oorledene se oorspronklike testament is verlore. Wat nou?
Daar bestaan ‘n vermoede in ons reg dat die oorledene sy testament herroep het deur dit te vernietig as dit na sy afsterwe nie gevind kan word nie. Hierdie vermoede kan egter weerlê word deur getuienis en kan die hof inderdaad die Meester van die Hooggeregshof gelas om ‘n afskrif daarvan, selfs ‘n elektroniese afdruk, […]
Read more...Behoort ek spesifieke bates aan spesifieke erfgename te bemaak?
Die voordeel van spesifieke bemakings aan spesifieke erfgename is dat dit moontlike dispute tussen die erfgename oor wie wat moet kry kan verhoed. Wanneer kinders byvoorbeeld in gelyke dele benoem word, moet alles verkoop word (wat normaalweg nie ’n goeie idee is nie, omdat ’n mens min kry vir tweedehandse goed); alles in gelyke dele […]
Read more...Behoort ek nou ‘n familie trust te registreer of eerder gebruik te maak van ‘n testamentêre trust?
‘n Testamentêre trust kom volgens die bepalings van die testament tot stand na afsterwe van die erflater. ‘n Trust inter vivos, aan die anderkant, word terwyl die oprigter nog lewe gestig. Die inter vivos trust kan dan deur die oprigter daarvan, wat normaalweg ook ‘n trustee en ‘n begunstigde sal wees, vir boedelbeplanning gebruik word. […]
Read more...Behoort ek my testament met my erfgename te bespreek?
Baie mense beskou ʼn testament as ʼn private aangeleentheid wat hulle nie met hulle familie en erfgename wil bespreek nie. ʼn Ander benadering is om inderdaad oop kaarte te speel en die erfgename en familie voor te berei op hoe ʼn boedel verdeel gaan word. Ongelukkig ontstaan daar dikwels dispute tussen erfgename na ʼn geliefde […]
Read more...