Nee. Die langslewende gade erf R250 000 of ‘n kindsdeel (m.a.w. in gelyke dele met die drie kinders) watter een ookal die grootste is ingevolge die Wet op Intestate Erfopvolging, 81 van 1987. Volker Krüger U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet
Read more...Category: Wills, Trusts and Estates
Wills, Trusts and Estates
Die testateur is geestesongesteld maar belewe ‘n helder oomblik en verly gedurende hierdie helder oomblik ‘n testament. Is die testament geldig?
Die testateur is geestesongesteld maar belewe ‘n helder oomblik en verly gedurende hierdie helder oomblik ‘n testament. Is die testament geldig? Ja. Die Wet vereis dat die testateur tydens die verlyding van die testament verstaan wat die aard en effek van sy handeling is.
Read more...Wat is ‘n lewende testament?
Dit word oor die algemeen aanvaar dat ‘n pasiënt die reg het om behandeling te weier selfs al kan sodanige weiering beserings of dood veroorsaak. ‘n Lewende testament kan gedefinieer word as ‘n opdrag van ‘n persoon tot die effek dat behandeling, wat hom aan die lewe sou hou, gestaak moet word waar die persoon […]
Read more...Ek is binne gemeenskap van goedere getroud. Val die langslewende gade se bates ook in die bestorwe boedel?
Ja. Waar gades binne gemeenskap van goedere getroud is is daar slegs een gemeenskaplike boedel waarin al die bates val. Wanneer een van die twee gades dus te sterwe kom sal alle bates en laste deel van die bestorwe boedel vorm en met die beredderingsproses hanteer moet word. Een van die voordele van ‘n huwelik […]
Read more...Moet ek ‘n afsonderlike testament vir buitelandse bates verly?
Dit is na ons mening uit ‘n praktiese oogpunt beter, ja. Daar behoort verkieslik ‘n testament te wees vir elke land waarin u bates hou. Elke testament moet dan spesifiek bepaal dat hy slegs vir die betrokke land se bates geld. As u dan tot sterwe kom, kan die testament in elk land gebruik word […]
Read more...How can estate duty be saved?
In terms of the Estate Duty Act No 45 of 1955 estate duty of 20% is payable on the net value of a deceased estate, with the primary deduction being R3 500 000 – from 1/03/2007. As a result of inflation more and more people have to pay estate duty. It is therefore worthwhile to […]
Read more...Can I appoint replacing trustees for my family trust in my will?
It depends on the provisions of the trust deed. The trust deed will often stipulate that the founder can in his will nominate a replacing trustee for himself. If there is not such a clause in the trust deed such a nomination in a will will not be legally enforceable. The family and trustees might, […]
Read more...We are expecting our first child. Can we provide for him / her in our will?
Yes. A will can provide for a certain child that on the date of signing thereof is still to be born and can also refer to further children to be born in future. Volker Krüger
Read more...Wat sou die posisie wees indien hy wel ‘n testament gehad het wat voor die egskeidingsbevel verly is en waarin sy vrou nog die enigste erfgenaam is en hy kom drie weke na die egskeidingsbevel tot sterwe. Sal sy dan kan erf?
Nee. Die Wet skep ‘n vermoede dat die geskeide oorledene sy voormalige gade sou wou onterf, welke vermoede vir ‘n tydperk van drie maande na die egskeidingsbevel geld. Die testament word dus uitgelê op die basis dat almal daarin benoem erf, behalwe die voormalige gade. Na die verstryking van die drie maande sou sy dan weer kan erf indien die testament […]
Read more...My son runs a very risky business. How can I ensure that his inheritance does not fall into his insolvent estate should he be insolvent on date of my death?
Every will should actually cater for an insolvency trust. The clause should stipulate that an heir is disqualified as heir should he / she be insolvent on date of death so that the inheritance is then transferred to an insolvency trust with instructions to the trustees to use the inheritance for the heir as soon […]
Read more...