In terme van artikel 118(1) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 32 van 2000 kan ‘n munisipaliteit met ‘n uitklaringsertifikaat alle belastings en diensgelde verskuldig ten opsigte van die spesifieke eiendom verhaal vir “die twee jaar wat die datum van aansoek om die sertifikaat voorafgaan”. In die saak van Real People Housing v […]
Read more...Category: Property Law
Property transactions
Is agentekommissie voorgeskryf of slegs ‘n riglyn, m.a.w. mag die agent meer vra as wat voorgeskryf word? Kan dit ‘n kontrak ongeldig maak?
Daar is in ons reg geen kommissie persentasie voorgeskryf nie. ‘n Kommissie-eis is altyd op ‘n kontrak gebaseer en is die eerste vraag altyd op watter persentasie of kommissie bedrag die partye ooreengekom het? Hierdie vrae kan natuurlik maklik beantwoord word waar dit in die koopkontrak of in ‘n skriftelike mandaat gestipuleer is. Waar dit […]
Read more...Is a standard form contract of sale not completed throughly valid?
There has been a lot of litigation on Section 2(1) of the Alienation of Land Act, 68 of 1981 in recent years. This section provides as follows: “No alienation of land … shall … be of any force or effect unless it is contained in a deed of alienation signed by the parties thereto or […]
Read more...Hoe word eiendomsagente ook nou betrek by die Wet op Hereregte?
Die Tweede Wysigingswet op Inkomstewette, Wet 34 van 2004 wat afgekondig is in die Staatskoerant van 24 Januarie 2005, brei die bepalings van die Wet op Hereregte ook uit na eiendomsagente. Artikel 14 van die Gewysigde Wet op Hereregte vereis nou dat ‘n eiendomsagent ook ‘n opgawe in ‘n sekere vorm by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens […]
Read more...Eiendoms oordrag: Hoe lank behoort ‘n transport te neem om te registreer, 6 weke of 6 maande?
Is dit nie die vraag op enige eienaar wat so pas sy eiendom verkoop het se lippe nie? Ook die koper en die eiendomsagent? Hoe lank gaan die transport neem om te registreer? Wanneer kan ek my geld kry? Wanneer kry ek my kommissie? Wanneer kan ek my nuwe eiendom okkupeer? Gedurende die jare negentig […]
Read more...Hoe werk koppel transaksies?
‘n Verkoper van ‘n eiendom wil dikwels weer ‘n ander eiendom koop en die opbrengs van die verkoping van sy eiendom benut om die koopprys te betaal. Een moontlikheid is dat die eerste transaksie eers afgehandel word en die verkoper na afloop daarvan die fondse gebruik om die koopprys op die tweede transaksie te finansier. […]
Read more...Eiendoms oordrag: Hoe lank behoort ‘n transport te neem om te registreer, 6 weke of 6 maande?
Is dit nie die vraag op enige eienaar wat so pas sy eiendom verkoop het se lippe nie? Ook die koper en die eiendomsagent? Hoe lank gaan die transport neem om te registreer? Wanneer kan ek my geld kry? Wanneer kry ek my kommissie? Wanneer kan ek my nuwe eiendom okkupeer? Gedurende die jare negentig […]
Read more...Double sales: who wins?
It seems to happen quite frequently that sellers of property sign contracts of sale with more than one purchaser. The problem is sometimes solved automatically where only one purchaser gets a loan. What is, however, the position where there is more than one enforceable contract in respect of the same piece of land? One of […]
Read more...Does a servitude lapse partially through prescription where only a part thereof is used?
Most of you are probably aware of the fact that one can gain or lose rights to land through prescription. The relevant prescription period is 30 years. If there, for example, was a mistake made with the positioning of a boundary fence and the one owner as a result thereof enjoyed the benefit of a […]
Read more...Do I always have to use the title deed description of the property in the contract?
No. As long as the property is determinable based on what is said in the agreement it is valid. It must, with other words, be clear from the description used in the contract which property is intended to be sold.
Read more...