Hoe werk ‘n vruggebruik by plase?

< Back
You are here:
Print

Die oorledene was ‘n boer gewees en het in sy testament voorgeskryf dat sy oudste seun sy plaas van 2500 hektaar moet erf onderhewig daaraan dat sy vrou tot haar afsterwe die reg op die genot en die gebruik van die plaas het. Is sodanige voorwaarde geldig?

Ja. Dit word ‘n vruggebruik genoem en is soms ‘n sinvolle wyse om die erflater in staat te stel om vir die onderhoud van sy langslewende gade te voorsien, maar nog steeds te sorg dat byvoorbeeld sy seun die plaas erf.

Volker Krüger

U kan ‘n testamentinstruksievel aflaai en per epos vir ons stuur: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet

image_pdfSave as PDF