The numerous civil claims that have in recent times been instituted by various crime victims against the State for the failure of the South African Police Services (“SAPS”) to protect them, is another indication of the high levels of crime that we are experiencing in our country. The good news for victims of crime is […]
Read more...Category: Law of delict
Law of delict
When can I be held liable for someone hurt while using the steps of my building?
MAKE SURE YOUR BUILDING IS SAFE: SWINBURNE V NEWBEE INVESTMENTS (PTY) LTD In this case the court had to consider the delictual liability of a landlord towards the lessee for an injury the lessee sustained when falling down a flight of stairs on the landlord’s premises. The lessee, Mr Swinburne, and his wife returned home […]
Read more...What rights does my neighbour have? What does it mean to have the right to unimpeded enjoyment of your land?
In terms of our law, every person or every neighbour, for that matter, has a right to unimpeded enjoyment of his land. This right, means that a neighbour’s health, well-being or comfort in the occupation of his land must not be interfered with. A very common problem in neighbour relations is trees on a property […]
Read more...Wat is die belangrikste regsbeginsels ten opsigte van die aanspreeklikheid van beheerliggame en openbare skole?
Indien ‘n leerder van ‘n openbare skool tydens opvoedkundige aktiwiteite by ‘n skool beseer word as gevolg van die nalatigheid van ‘n onderwyser, is die vraag wie aanspreeklik sal wees vir die skade of verliese wat so ‘n leerder as gevolg van die nalatige optrede van die onderwyser opgedoen het. Artikel 60(1) van die Suid-Afrikaanse […]
Read more...Wat het die hof ten opsigte van laster bevind in die bekende hofsaak tussen Delta Motorkorporasie (Edms) Bpk en Jaco van der Merwe?
Dit was onlangs seker een van die mees besproke hofsake in die media. Delta Motorkorporasie (Edms) Bpk (“Delta”) is die vervaardigers van Isuzu bakkies en meer spesifiek Jaco van der Merwe (“van der Merwe”) se Isuzu KB 2.8, 4 x 4 dubbelkajuit, wat hy splinternuut van ‘n Delta handelaar gekoop het. Van der Merwe, sy […]
Read more...Kan ek uitkontrakteur uit my eie nalatigheid?
Kan die skool maar nalatig werk met my kinders, is die hospitaal aanspreeklik as hulle fouteer, wat gebeur as die rondtomtalie breek en my kind is beseer? In ‘n onlangse saak is die uitsluitingsklousules wat een van die partye se aanspreeklikheid ten opsigte van nalatigheid uitsluit, het alledaags geword. Dink byvoorbeeld maar aan die skadeloosstellingsvorms […]
Read more...Do I have a duty to make my building safe?
SWINBURNE V NEWBEE INVESTMENTS (PTY) LTD In this case the Court had to consider the delictual liability of a landlord towards the Lessee for an injury the lessee sustained when falling down a flight of stairs on the landlord’s premises. The Lessee, Mr Swinburne, and his wife returned home after visiting friends for the day. […]
Read more...Kan ‘n verhuurder op ‘n derde party se bates op die huurperseel beslag lê vir agterstallige huur?
Die algemene reël is dat ‘n skuldeiser op slegs die skuldenaar se bates kan beslag lê om met ‘n eksekusieproses die bates te verkoop ten einde die uitstaande skuld te delg. ‘n Uitsondering op hierdie reël is die verhuurder se stilswyende hipoteek ingevolge waarvan hy ook bates van derde partye op die huurperseel in eksekusie […]
Read more...Third Party Claims
Martin Bezuidenhout Third Party Claims Our Personal Injury Department is headed by Martin Bezuidenhout, who has more than 30 years’ experience in the personal injuries field, 19 of which was with the Road Accident Fund and its agents. The Department, inter alia, attends to the recovery of accident related hospital and […]
Read more...